Reviews

Reasons to buy your new shoes online from Chika Boutique!

 

  • More More…Baie dankie het skoene gekry ~ is pragtig en baie gemaklik! Baie dankie vir die goeie diens. Mag jou besigheid met oorvloed geseënd wees! Groete Hanlie
  • Hi daar, het my skoene gekry. Dankie baie. Die no 4 pas perfek. Hulle is stunning. Ek love hulle. Lizalle
  • Goeie more.Ek het gister my pakkie gekry, baie dankie. Die skoene pas soos n handskoen dis baie mooi en goeie kwalitied.Dankie. Heidi
    Julle mense is amazing!!! Wow die flinke vinnige diens is ongelooflik, BAIE,BAIE DANKIE JULLE!!Groete, Zelna.
  • Hi hi will net laatweet ek het my pakkie ontvangg baie dankie vir die uitstekende dienss. Ek love my nuwe shoes. Janie
  • Baie danki het skoene gekry! Beautiful. Charmaine
  • Morning Chicka Boutique, I received my shoes and they are absolutely stunning and sooo comfy. Thank you and the beautiful uplifting message with the packaging. Anna
  • Hallo!! Ek wil net laat weet – my skoene het gekom! Hulle pas perfek. Baie dankie vir die flink en vinnige diens! Marisca
  • Dankie vir ongelooflike diens. Marica
  • Ek love my skoene!!!! Hendriette
  • Pakkie ontvang so vinnig baie dankie. Antoinette
  • Hi. I have Received my sandals today. It feels like marshmallows. I will definitely order more! Yolandi
  • More. My pakkie gekry, beautiful. Dankie. Carol
  • Wow wow thank you for my shoes. Wil def order again. Great services. Bianca Dankie vir my stunning skoene. Anzel
  • Good Morning, Thank you so much I have received my order. I just want to mention that I have never worn more comfortable shoes in my life. I am hooked line and sinker. Will be ordering more very soon. Especially the new collection coming in. I am so happy. Thanks again. Brigitte
  • Dankie ….. weereens baie dankie ….. 2 happy customers. Alet
  • Received my package, luv my first pair of Cheeky’s, and will definitely order another pair! Naomi
  • I received my order. Thank you so very much for the amazing great service. May your business bloom. Heloise
  • Hi baie dankie ek het die pakkie gekry ek is baie impressed met julle diens en die quality van die skoen ek is mal daaroor baie dankie ek gaan verseker weer by jou bestel. Riane
  • My skoene gekry! Baie dankie vir jou goeie diens, soos altyd. Susan
  • Thanks, I received my package, excellent service as always!!! Naomi
  • Ek het my pakkie ontvang,baie dankie! Valdene
  • Dankir vir my shoes. Looove dit. Jacolene
  • Thanks a million for my gorgeous sandals, they are sooooo pretty and comfy. Debbie
  • Hi daar…1000 baie dankies vir my skoene, die 2 pare pas perfek! Ek waardeer jou moeite en gaan beslis weer skoene koop by jou! Nogmaals dankie. Hoop jy gaan ook ‘n bietjie rus. Groete. Alet
  • Hello! Ekt gister my pakkie gekry en al wat ek kan se is wow! Baie baie dankie, ek is mal oor my skoene! Magda
  • Hi hi…thanks a bunch. Got my package today and love my sandals. Marishca
  • Hi, ek het my pakkie ontvang en is meer as tevrede daarmee. Baie dankie vir uitstekende diens. Marinda
  • Hi ekt my pakkie ontvang Baie dankie. Fransisca
  • Halloo daar… vreeslik baie dankie vir my skoene… hulle is so sag en hulle pas. Jackie
  • Sooooo bitterlik BAIE DANKIE vir my skoene. Dit is nog even mooier as wat dit op die fotos vertoon. En kan ek jou net komplimenteer op die spoedige aflewering van my pakkie. Sonja
  • I just wanted to give you feedback, we love our shoes they are extremely comfortable I have very sensitive feet and they are like walking on a cloud, I love the textured bits on the soul
    Thank you for your good service. Taryn
  • I recieved the parcel – thanks very much for the good service. Melani
  • Ek is mal oor my skoene, baie gemaklik. Dankie vir die vinnige diens! Sal beslis weer in die toekoms by jou bestel. Monica
  • Job well done. Let Marie
  • Good afternoon. Collected my parcel today This is truly superb service. Thank you for my beautiful shoes. Lizelle
  • Wowwee, Cheeky sit só gemaklik en die skoene is so lig. Welgedaan met ñ fantastiese produk. Carli
  • Hi daar ek wil net sê baie dankie vir die amazing diens wat julle gee. Ek het my skoene gekry hulle is beautiful en pas so mooi en is so gemaklik.  Yolandi
  • Sorry the last few days have been a blur. Got my shoesies and super excited to show them off on holiday Thank you x Tammy
  • Hey lady ek wil net weereens vir jou se baie baie dankie vir my nuwe skoeintjies. Ek kanie genoeg van hulle kry nie. Ek kort die hele collection. Hulle dra asof ek nie skoene aan het nie. En bo op dit kry ek awesome diens van jou, dit is n plesier om beesigheid met jou te doen en ek sal almal vertel van jou produk. Anleri
  • Ek is baie opgewonde ek love my Chika skoene dra baie lekker gemaklik. Elri
  • Hallo…ek wil net laat weet ekt my skoene gekry! Vreeslik baie dankie! Sunika
  • Baie dankie vir my lekkerste-mooiste gemaklikste Cheeky sandale! Ek is mal daaroor! Inge
  • Dankie vir my mooi skoene. Sjoe, hulle is baie gemaklik en ek soek al lank na so kleur. Super chuffed, baie dankie! Elaine
  • Hello! Hoop alles gaan goed! Ek het my pakkie ontvang, baie baie dankie! Ek LOVE die skoene! En dit is flippen gemaklik, liewe genade! Baie beter as enige ander skoen wat al ooit in my kas was! Sal beslis weer bestel (sodra my budget recover) Geniet julle vakansie! ☺ Laetitia
  • Good morning. I just wish to thank you for my parcel. The shoes are awesome and a perfect fit. Love them. Will certainly order some more. Have a wonderful day. Nerina
  • Ek is mal oor my skoene, baie gemaklik. Dankie vir die vinnige diens! Sal beslis weer in die toekoms by jou bestel. Monica
  • Job well done. Let Marie
  • Good afternoon. Collected my parcel today. This is truly superb service. Thank you for my beautiful shoes. Lizelle
  • Wowwee, Cheeky sit só gemaklik. en die skoene is so lig. Welgedaan met ñ fantastiese produk. Carli
  • Hi daar ek wil net sê baie dankie vir die amazing diens wat julle gee. Ek het my skoene gekry hulle is beautiful en pas so mooi en is so gemaklik. Yolandi
  • Sorry the last few days have been a blur. Got my shoesies and super excited to show them off on holiday. Thank you x Tammy
  • Hey lady ek wil net weereens vir jou se baie baie dankie vir my nuwe skoeintjies. Ek kanie genoeg van hulle kry nie. Ek kort die hele collection. Hulle dra asof ek nie skoene aan het nie. En bo op dit kry ek awesome diens van jou, dit is n plesier om beesigheid met jou te doen en ek sal almal vertel van jou produk.
    Anleri
  • Ek is baie opgewonde ek love my Chika skoene dra baie lekker gemaklik. Elri
  • Hallo…ek wil net laat weet ekt my skoene gekry! Vreeslik baie dankie! Sunike
  • Baie dankie vir my lekkerste-mooiste-gemaklikste Cheeky sandale! Ek is mal daaroor! Inge
  • Dankie vir my mooi skoene. Sjoe, hulle is baie gemaklik en ek soek al lank na so kleur. Super chuffed, baie dankie! Elaine
  • Hello! Hoop alles gaan goed! Ek het my pakkie ontvang, baie baie dankie! Ek LOVE die skoene! En dit is flippen gemaklik, liewe genade! Baie beter as enige ander skoen wat al ooit in my kas was! Sal beslis weer bestel (sodra my budget recover) Geniet julle vakansie! Laetitia
  • Halo Diné. Received my parcel and love my shoes. will soon do another purchase. Laura
  • Chika, ek voel skatryk!! My bestelling gekry en LOVE die fit. Cheeky sit baie gemaklik. Sole se vorm baie nice!Well done, Cheeky ‘n wenner!!!!!!! Cristel
  • Ek het vir my meer as 12 pare gevat en kom ek se vir jou… hierdie skoene is net ongelooflik lig… jou spasie bd strappies… ek love dit!!!!! Liesel
  • Received my parcel today. Thank you, can’t wait to start wearing my shoes. Charlene
  • Dankie ekt my skoene gekry. Dis so mooi eks bly hulle is biqi Kleiner die 7 is net net altyd te groot wa die 6 te klein is,hehe Juamarie
  • Dinè jou Cheeky skoene is beautiful hoor. Kyk of jy vir Salia kan vra vir daai navy en silver Hush puppies asb miskien kry sy iets reg. hulle is so mooi en loop so lekker. Denise
  • Ek het vanmiddag my pakkie gekry. Baie Baie Baie Baie Dankie vir die mooiste voet wear ooit!!!!!! Altyd so lekker om met jou besigheid te doen. DANKIE!!!!!! So bly dat jy n begunstigde is op my banking APP. Tot ek weer bestel. Wat gou sal wees! Sasha-Lee
  • Dankie ek het my skoene gekry voel lekker om sommer 4 nuwe pare te he. Rene
  • OMW!!!!!!! BAIE, BAIE, BAIE dankie!!! Ek het nounet my skoene gekry en dis ongelooflik mooi!!! Ek is mal daaroor en dit sit soooooo lekker… Karen
  • Thanks, I just received my package. I love the shoes. Ronelle
  • Hi Dine hoop dit gaan goed. Baie Baie dankie ek het my pakkie ontvang en my Sussie is baie tevrede. Ek Wil weet het jy nog ‘n special aan op dit of wann is die volg special? Olive
  • Baie baie dankie. Ek baie tevrede met my order. Love love my cheeky shoes. Sit so lekker Allicia
  • Ek het sopas my pakkie ontvang. Ek love my skoene. Elzene
  • Halllo. Ek het my shoesies gekry baie baie dankie. Lekker lig en gemaklik. Mooi daggie. Nolené
  • Very happy with my order !!Thank you. Jenny
  • Goeie middag, baie dankie vir my bestelling ek het dit gister ontvang. Bitter mooi en ek is baie tevrede. Ek het nog ‘n paar bestel hier is my bewys van betaling. Groete Charlotte
  • Duisend dankies vir my 4 Paar mooi Cheeky skoene! Ek is hoogs beïndruk en hou daarvan dat die sool dikker is. Sit baie lekker en is boonop mooi! Riana
  • Môre. ek het my pakkie gekry! Love my skoene, ek nie wag om dit te dra nie! Baie dankie vir al jou moeite. Chrisna
  • Received my shoes. Thanks so much. Desire
  • Baie dankie… Ekt my Cheeky skoene gekry… Ek love dit. so gemaklik Annelize
  • Whoever said that diamonds are a girl’s best friend, never owned a pair of Cheeky Shoes! Hierdie is beslis my nuwe gunsteling skoene. So mooi en so gemaklik, beslis die moeite werd! Sit die hele collection en kleur op my wishlist! Dankie ook vir die great diens! Chané
  • My skoene gekry, so impressed. Kylie
  • Baie dankie ek het my pakkie ontvang. Sit te heerlik. Alta
  • So baie dankie vir ons pragtige Cheeky’s.
  • Hulle loop baie lekker sag. Ek love die bandjie wat bietjie laer sit. Die girls se 9’s is te smal. Maar nou kan ek sommer hulle ook dra! Vanita
  • Hey lady ek wil net ook sê ek love my skoene. As jy weer so special het sal jy asb laat weet ek en n paar van my vriendinne wil koop. Ek kort nog. Anleri
  • My skoene gekry!! En wooow!! Ek is super happy! Hulle sit super gemaklik en lyk verskriklik mooi aan my voete! Sal nooit weer ander skoene kan dra nie. Dankie! Dankie! Dankie! Nohanri
  • Baie dankie het my pakkie gekry en dit is vreeslik gemaklik ek is baie tevrede. Martie
  • Blom, baie dankie! Ek het gister my Cheeky’s gekry hul! Pauline
  • More. Het my pakkie ontvang. Loveeeee dit!!!! Monique
  • Goeiemôre Diné, Ek het gister my skoene ontvang. Baie dankie! Skoene is pragtig. Groete Sanite
  • Sy se so lig en so gemaklik gaan dit defentief promote JJ
  • Baie dankie vir my pragtige sandale. Santie
  • Baie dankie Dine …ek het vandag my pragtige pienk sagte Cheeky sandale ontvang! Dit loop so sag en Nog nooit het ek sulke goeie diens gekry nie! Bertha
  • Hi baie baie dankie vir my skoene, ek kon dit nou net oop maak….Ek is mal oor dit! Dit sit super gemaklik en is pragtig! Leandri
  • Hallloooooo yes ek het gekry sooo Baie dankie is awesome kwaliteit hoor sy is Baie happy. Heleen
  • Hi ek het my pakkie die vlg dag gekry. Vreeslik dankie Ek love my nuwe shoes. Natasha
  • Thanks a lot cheeky for my delivery good comfortable shoes. Setuma
  • Môre, die skoene is die gemaklikste wat ek in ‘n lang tyd gedra het en dit is so lig aan ‘n mens se voete!! Magda
  • Halloooo! Het jy die nommertjie dalk nog in ‘n 6 beskikbaar? Ek is nou verslaaf aan hierdie skoene. Liese
× Chat with us on WhatsApp!